Biosekuriteit in Kleinvee-2017-05-04


Mnr Hennie Maas van Radio Sonder Grense Radio Stasie praat met Dr Paul Reynolds van Dundee in Kwa-Zulu Natal oor biosekuriteit in kleinvee.

Dr Reynolds het onlangs toekenning ontvang vir sy kennis op kleinvee biosekuriteit van die Nationale Wolkwekers Vereniging.

Sien asseblief hier die radio opname:

https://clyp.it/gtrxd01r