Animal Identification and Tracibility


Biosekuriteit in Kleinvee-2017-05-04

Mnr Hennie Maas van Radio Sonder Grense Radio Stasie praat met Dr Paul Reynolds van Dundee in Kwa-Zulu Natal oor biosekuriteit in kleinvee. Dr Reynolds het onlangs toekenning ontvang vir sy kennis op kleinvee biosekuriteit van die Nationale Wolkwekers Vereniging. Sien asseblief hier die radio opname: https://clyp.it/gtrxd01r