PLAAS TV-10 July 2020


BROADCAST: 10 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=eGLQGDDDcME

Dr Danie Ondendaal gesels oor watter veesiektes as deel van ‘n biosekuriteitsplan uitgeroei moet word en die nuwe redakteur van Veeplaas, dr Frikkie Maré gee perspektief oor die pad vorentoe vir hierdie tydskrif. Time stamps: 00:57 News 03:00 Dr Danie Ondendaal 09:27 Market 10:43 Dr Frikkie Maré 14:29 Calendar 15:25 Weather

BROADCAST: 8 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=i0YF2g3b6m0

Lindie Stroebel van Mission Produce South Africa gesels oor die effek van die inperkingsregulasies op tendense in landbou en Izak Hofmeyr gesels oor die Stockfarm-tydskrif.

BROADCAST: 6 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=ic4joUjrUL0

Dr Dirk Strydom van Graan SA brei uit oor dieseltekorte in Suid-Afrika en Phenias Gumede van Kwanalu gesels oor sy aanstelling. Dr Jan du Preez gesels oor soönoses en hoe dit mense kan raak

BROADCAST: 3 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=aRaEc8GvTX0

Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad gesels oor voedselprysinflasie en dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk oor die opstel van ‘n biosekuriteitsplan vir ‘n veeboerdery.

BROADCAST: 1 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=57w4r-HqZHc

Nkateko Manganyi from VDT Attorneys explains what a nuisance complaint entails and Farmbiz editor, Hugo Lochner chats to us about this niche agricultural magazine. Time stamps: 00:51 News 04:24 Nkateko Manganyi 10:11 Market 12:20 Hugo Lochner 16:19 Calendar 13:46 Allflex 17:17 Weather

BROADCAST: 29 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=HnhBnBbZAok

So much focus is placed on the cows on a dairy farm, that we often forget the role a good bull plays in profitibility. Suretha Francis from SA Studbook tells us how to make sure you pick the right bull for your dairy needs. Jaco Fourie from Allflex also tells us more about the importance of livestock identification. Time stamps: 00:51 News 03:19 Suretha Francis 07:50 Market 09:12 Suretha Francis 13:46 Calendar 13:46 Allflex 18:29 Weather

DR DANIE ODENDAAL-BIOSECURITY:

https://www.youtube.com/watch?v=pAd6SxiHx5U&t=310s

https://www.youtube.com/watch?v=ei08fgECDmA

BROADCAST: 24 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=gB6xxRj2Vaw

Dr Andy Hentzen gesels oor die Onderstepoort Voerkraaluitdaging en hoe die COVID-19 pandemie, verrigtinge vir hierdie kompetisie geraak het. Daarna kuier Rudi van der Westhuizen van SAMIC in die Plaas TV-studio om oor ‘n nuwe graderingstelsel vir beesvleis te gesels.

Time stamps: 01:00 News 02:55 Dr Andy Hentzen 07:45 Market 09:59 Dr Andy Hentzen 14:35 Calendar 15:31 Rudi van der Westhuizen 20:22 Weather

BROADCAST: 22 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=eurtr7hykfQ

Nico Groenewald from Standard Bank talks about the disruption of global value chains during the COVID-19 pandemic with specific focus on agriculture. We also chat to Albert van Rensburg from Biomin about the impact of mycotoxins on the livestock industry.

Time stamps: 00:53 News 02:55 Nico Groenewald 09:55 Market 11:17 Calendar 12:13 Albert van Rensburg 17:20 Weather

BROADCAST: 19 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=6535oVdv6mE

Prof Michiel Scholtz en Georgette Pyoos van die Landbounavorsingsraad se Diereproduksie-instituut in Irene, verduidelik hoe die GrowSafe-stelsel werk en hoe dit navorsing in die veebedryf, veral wat groei en voerinname betref, bevorder. Daarna werp Corné Louw van Graan SA meer lig op die kwessie van die teling en tegnologie-heffing op sojabone.

BROADCAST: 17 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=VXxbdigdvDU

Bugs are bouncing back! Tomorrow is World Desertification Day and one the efforts of the industry to lighten mother nature’s load a little, entails insect farming. Dr Elsje Pieterse of the University of Stellenbosch, tells us more about this and how it could help to give the earth a break. A soil expert, dr Garry Paterson (Agricultural Research Council), also gives us some insight on desertification and what causes it.

BROADCAST: 15 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=7GVb0GeSUUM

Luan van der Walt van Graan SA gesels oor die reuse somergraanoes wat vir hierdie seisoen verwag word en wat dit vir die sektor en die ekonomie kan beteken. Daarna gesels Lise Roberts met Jaco Oosthuizen, hoof uitvoerende beampte van RSA Group, oor die effek van COVID-19 op varsprodukte-verkope in Suid-Afrika

BROADCAST: 12 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=sw6bPLf41LI

Plaas media se vlagskip-tydskrif, Veeplaas, is vanjaar ‘n volle tien jaar oud. Lynette Louw van Plaas Media, gesels vanoggend met ons oor hierdie mylpaal en hoe die toekoms van gedrukte media lyk.

BROADCAST: 10 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=nm0NSPLcsyM

In this episode the Plaas TV teams pays a visit to Manti Maifadi at Naledi Farm. Manti is a pioneer in getting indigenous plants back into our soils, and unto our plates. Thereafter, an expert in the field of metrology, dr Wynand Louw, chats to us about World Metrology day that was celebrated on 20 May.

Time stamps: 00:00 Intro 01:14 News 03:42 Naledi Farm 10:56 Markets 13:00 Calendar 13:59 Dr. Wynand Louw 18:57 Weather 19:51 Closing

BROADCAST: 9 JUNE-EDE FARMING VIRTUAL FARMERS DAY

https://www.youtube.com/watch?v=ffrJLcGE0mA

Is kuddegesondheid en biosekuriteit op jou melkplaas ’n mite of ’n moet? Verskeie kenners bespreek hierdie kritiese onderwerp tydens EDE Farming se virtuele boeredag op 9 Junie 2020. Die Ede Holsteins Whatsapp-produksieveiling vind na afloop hiervan plaas.

Time Stamps: 00:00 Intro 00:55 Poena van Niekerk 09:56 Besigtiging van veilingslotte 12:23 Dr Pieter Vervoort 22:40 Besigtiging van veilingslotte 24:31 Dr Danie Nolte 31:22 Besigtiging van veilingslotte 36:35 Willie Fraser 37:28 Besigtiging van veilingslotte 40:04 Gert Coetze

BROADCAST: 3 JUNE:

https://www.youtube.com/watch?v=8z3CWMTlpbw

Lise Roberts gesels met Allison Wright van VDT Prokureurs oor kontraktuele verpligtinge te midde die koronakrisis. Daarna gee Rico Basson van Vinpro ons ‘n agter-die-skerms-kykie na vanjaar se wyndryfoes.

BROADCAST: 5 JUNE:

https://www.youtube.com/watch?v=jgZ03KMmXlM

On 5 June we celebrate World Environment Day with three ladies who play very different roles in the environment and preserving nature, Bonné de Bod, dr Harriet Davies-Mostert and Adri Kitshoff-Botha

SEE HERE THE FIRST BROADCAST FROM PLAAS TV:

https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

ALSO VISIT THE AGRIORBIT WEBSITE HERE TO SEE THE AGRI ON AIR:

https://www.agriorbit.com/