PLAAS TV-20 November 2020


BROADCAST: 20 November 2020

BROADCAST: 18 November 2020

BROADCAST: 16 November 2020

BROADCAST: 13 November 2020

BROADCAST: 11 November 2020

BROADCAST: 9 November 2020

BROADCAST: 6 November 2020

BROADCAST: 4 November 2020

BROADCAST: Cape Wools Volhoubaarheidstandaard

BROADCAST: 30 October 2020

BROADCAST: 28 October 2020

BROADCAST: 26 October 2020

Kuddegesondheid-Episode 1

Kuddegesondheid-Episode 2

BROADCAST: 16 OCTOBER

BROADCAST: 14 OCTOBER

BROADCAST: 16 SEPTEMBER

In vandag se program, aan jou gebring deur Chemunique, fokus SwiNE Nutrition Management op sogeenhede op ‘n varkplaas en hoe hierdie diere gevoer moet word. Mashilo Phosa van Chemunique brei uit oor sogvoeding en dr Liza le Roux van Zoetis gesels weer oor parasietbeheer by honde. Time stamps: 00:23 News 03:45 Cara Nel – Voedingkundige: SwiNE Nutrition Management 08:00 Markets 10:27 Mashilo Phosa – Team Lead, Swine: Chemunique 16:30 Calendar 17:25 Dr Liza le Roux – Tegniese bestuurder: Geselskapdiere, Zoetis 20:00 Weather

BROADCAST: 14 SEPTEMBER

Hans-Jurie Moolman deel ‘n paar praktiese wenke oor hoe grondeienaars grondbesettings moet benader en Sandra Erasmus van die Landbounavorsingsraad gesels oor die grootmaak van melkkalwers. Time stamps: 00:57 News 03:06 Hans-Jurie Moolman – Direkteur: Moolman & Pienaar Ingelyf 09:25 Markets 10:46 Sandra Erasmus – Suiwelkuddebestuurder, Diereproduksie: Landbounavorsingsraad 16:36 Calendar 17:33 Afslaerskompetisie 23:06 Weather

BROADCAST: 11 SEPTEMBER

BROADCAST: 11 SEPTEMBER

BROADCAST: 9 SEPTEMBER

BROADCAST: 9 SEPTEMBER

BROADCAST: 7 SEPTEMBER

Andries Wiese van Hollard Insure gesels oor landbouversekering en Irma Rabe en dr Liesl Burger van NMISA kuier in die ateljee. Time stamps: 00:57 News 02:53 Andries Wiese – Nasionale Besigheidsontwikkelingsbestuurder: Hollard Insure 07:36 Markets 08:57 Irma Rabe – Photometry and Radiometry Scientist: NMISA 15:15 Calendar 16:14 Dr Liesl Burger – Afdelingshoof, Fotometrie en radiometrie: NMISA 20:20 Weather

BROADCAST: 7 SEPTEMBER

Andries Wiese van Hollard Insure gesels oor landbouversekering

BROADCAST: 4 SEPTEMBER

Boitumelo Lebeko from VDT Attorneys talks about farm inspections from a legal perspective and the newly appointed General Manager of Agbiz, Wessel Lemmer, pays a visit to the Plaas TV studio. Time stamps: 00:59 News 03:14 Boitumelo Lebeko: VDT Attorneys 10:20 Markets 11:56 Wessel Lemmer – Algemene bestuurder: Agbiz Grain 18:04 Calendar 19:09 Weather

BROADCAST: 2 SEPTEMBER

SwiNE Nutrition Management kicks off their exciting series about pig nutrition and how it affects profitability on pig farms in South Africa. Time stamps: 01:02 News 03:25 SwiNE Nutrition Management 09:27 Markets 11:45 Tracy Meyer-Wilson – Nutritionist: SwiNE Nutrition Management 17:08 Calendar 18:05 Weather

BROADCAST: 31 AUGUST

Thalia Brameld van SA Stamboek gesels oor hul nuwe genomiese dienste en Mmakgabo Matlou van die Landbounavorsingsraad wys ons hoe om vertikale boerdery op ‘n eenvoudige manier van die grond af te kry. Time stamps: 00:53 News 03:00 Thalia Brameld – Tegniese adviseur: SA Stamboek 07:54 Markets 09:13 Thalia Brameld – Tegniese adviseur: SA Stamboek 13:24 Calendar 14:20 Mmakgabo Matlou – Researcher: Agriculture Research Council 20:53 Weather

BROADCAST: 26 AUGUST

Russell du Preez van RussellStone Consulting, Andries D’Alebout van Dalevest en CJ de Villiers van Grainvest het ‘n interessante paneelbespreking oor graan- en oliesademarkte en hoe dit beleggers kan beïnvloed.

BROADCAST: 24 AUGUST

Nico Groenewald van Standard Bank gesels oor die finansiering van ‘n nuwe boerdery en Astrid Jankielsohn van die Landbounavorsingsraad se Kleingraaninstituut brei uit oor die AfriCap projek. Time stamps: 00:53 News 03:02 Nico Groenewald – Hoof Agribesigheid: Standard Bank 08:20 Markets 09:42 Astrid Jankielsohn – Senior Researcher, Entomology: ARC – Small Grain 15:37 Calendar 16:34 Dr Liza le Roux – Tegniese bestuurder: Geselskapdiere, Zoetis 19:13 Weather

BROADCAST: 21 AUGUST

Andy de Wet gives us some insight on Aloe farming in South Africa and Magda du Toit chats about her inspirational women’s diary. 00:57 News 03:21 Andy de Wet – Founder & Owner: De Wet Group 08:04 Markets 09:31 Andy de Wet – Founder & Owner: De Wet Group 13:35 Calendar 14:36 Magda du Toit – Skrywer: Landbou-vrouedagboek 2021 19:27 Weather 20:22 Self-defence Fridays

BROADCAST: 19 AUGUST

Inge Lotter van The Beeger Picture gesels oor die bye- en heuningbedryf en Ikageng Maluleke van Graan SA gee perspektief oor die Afrika kontinentale vryhandelsooreenkoms. Time stamps: 00:57 News 03:57 Inge Lotter – Eienaar: The Beeger Picture 09:22 Markets 11:38 Inge Lotter – Eienaar: The Beeger Picture 18:55 Calendar 19:51 Ikageng Maluleke – Agricultural Economist: Grain SA 25:34 Weather

BROADCAST: 14 AUGUST

Plaas TV visits the Owl Rescue Centre in North West to chat about the threats that these birds face in South Africa and we have an in-depth look at the Agricultural Research Council’s sensory lab, specifically designed to ensure good quality meat for the consumer. Time stamps: 01:05 News 03:24 Danelle Murray – Stigter: Owl Rescue Centre 09:06 Markets 10:30 Dr Karen Munhuweyi – Researcher, Sensory Analysis & Qualitative & Quantitative Analysis: ARC-AP 18:58 Calendar 19:55 Self-defence Fridays – Tony Wake – Director & Founder: Mindwalker 27:22 Weather

BROADCAST: 12 AUGUST

Rossouw Cillié in van Laastedrif Boerdery in die Ceres-omgewing gesels oor sy kospakkie-projek om gesinne in nood te help en Albert Loubser gee meer perspektief oor hoe NAMPO ALFA 2020 gaan lyk. Time stamps: 01:00 News 03:36 Rossouw Cillié – Eienaar: Laastedrif Boerdery, Ceres 10:18 Markets 13:11 Calendar 14:07 Albert Loubser – Organiseerder: NAMPO ALFA 2020 18:26 Weather

BROADCAST: 10 AUGUST

https://www.youtube.com/watch?v=MTJ_3e3Z4QQ

Prof Esté van Marle-Köster gesels oor navorsing rakende die Bonsmara-beesras en hoe dit groei in die bedryf bevorder. Ons gesels ook met André Labuschagne van Syngenta oor vroëroes by aartappels en Adri Kitshoff-Botha van WRSA kuier in die ateljee. Time stamps: 00:52 News 02:47 André Labuschagne – Bemarking: Aartappels & subtropiese vrugte: Syngenta 06:31 Markets 07:47 Prof Esté van Marle-Köster – Departement Vee – en Wildkunde: Universiteit van Pretoria 13:45 Calendar 14:41 Adri Kitshoff-Botha – Hoof uitvoerende bestuurder: Wildbedryf Suid-Afrika 20:57 Weather

BROADCAST: 7 AUGUST

https://www.youtube.com/watch?v=70KNTxOXkSU

Dr Tertia Oosthuizen bespreek die profiel van ‘n misdadiger terwyl Hans Jurie Moolman gesels oor die Wet op Gesinsgeweld. Tony Wake skop ook sy reeks af oor selfverdediging vir vroue. Time stamps: 02:31 News 04:48 Dr Tertia Oosthuizen – Voorligting – en bedryfsielkundige, Departement Sielkunde: Noordwes Universiteit 09:37 Markets 10:54 Hans-Jurie Moolman – Direkteur: Moolman & Pienaar Ingelyf 18:03 Calendar 19:00 Tony Wake – Director & Founder: Mindwalker 25:45 Weather

BROADCAST: 5 AUGUST

https://www.youtube.com/watch?v=69ocSakMNeo

Fred Camphor van SA Jagters gesels oor die impak van die nuutste jagverbod op die bedryf en Johan Taljaard van VDT Prokureurs brei uit oor afleggings gedurende die Covid-19 pandemie. Time stamps: 01:04 News 03:00 Fred Camphor – Hoof uitvoerende beampte: Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging 09:00 Markets 11:15 Johan Taljaard – VDT Prokureurs 18:26 Calendar 19:23 AGT Foods 23:58 Weather

BROADCAST: 3 AUGUST

https://www.youtube.com/watch?v=pyDvq4Jkqmc

Dr Roelof Botha discusses the recovery of the economy after the Covid-19 pandemic, and Immaculate Zinde from Potatoes SA chats to us about the role of potatoes in maintaining good health. Time stamps: 00:57 News 03:00 Dr Roelof Botha – Ekonomiese raadgewer: Optimum-groep 08:47 Markets 10:07 Dr Roelof Botha – Ekonomiese raadgewer: Optimum-groep 17:28 Calendar 18:24 Immaculate Zinde – Manager: Market Development and Generic Product Promotion, Potatoes SA 24:17 Weather

BROADCAST: 31 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=J6w2quyPN5U

Chris Kaempffer van die Landbounavorsingsraad (LNR/ARC) gesels oor weerstasies en hoe hierdie data aangewend word. Ons vind ook uit hoekom Suid-Afrikaanse boere op Netafim se besproeiingsprodukte kan staatmaak vir betroubare diensverrigting en puik ondersteuning. 01:00 News 03:14 Chris Kaempffer 06:52 Market 08:16 Chris Kaempffer 13:00 Calendar 16:53 Netafim 18:54 Weather

BROADCAST: 29 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=ki_mYmtRh2g

Dr Morné de la Rey gesels oor die geskiedenis van embrio-oorplasings in Suid-Afrika en hoe dit groei by sekere beesrasse kon verseker. Johan le Grange van Senwes gesels ook oor ‘n nuwe projek om voedselsekerheid in die grendeltyd te verseker. Time stamps: 00:57 News 03:00 Dr Morné de la Rey 08:27 Markets 10:55 Dr Morné de la Rey 15:57 Calendar 16:53 Johan le Grange (Jnr) 21:17 Weather

BROADCAST: 27 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=DiXpDQvZPxo

Jason Reding from SA Studbook chats about the role genomics play in the improvement of fertility traits. Alwyn Kraamwinkel from Sampro also discusses the factors that inhibit growth in the secondary dairy sector. Time stamps: 00:52 News 02:44 Jason Reding 08:40 Market minute 11:00 Alwyn Kraamwinkel 14:58 Calendar 15:55 Alwyn Kraamwinkel 20:39 Weather

BROADCAST: 24 JULY

ttps://www.youtube.com/watch?v=eM1Oo_AhdWE

Dr Ben Greyling van die LNR gesels oor die rol van die nasionale vleisbeesverbeteringskema in voedselsekerheid en Gert Heyns brei uit oor die kwessie rondom die sojaboonheffing. Time stamps: 00:58 News 02:45 Dr Ben Greyling 07:18 Markets 08:42 Dr Ben Greyling 13:27 Calendar 14:24 Gert Heyns 21:09 Weather

BROADCAST: 22 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=qdsxZx_ORY4

Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad (NAMC) gesels oor prysvasstelling in die verskillende bedrywe en dr Theo de Jager van Saai gesels oor hul aksies om landelike veiligheid te bevorder. Time stamps: 00:54 News 03:20 Dr Christo Joubert 09:10 Markets 11:28 Dr Theo de Jager 16:41 Calendar 17:37 Weather

BROADCAST: 20 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=pZ8oP6kUxfc

Dr John Purchase (Agbiz) talks about the role of agriculture in economic recovery after the Covid-19 pandemic and Nico Groenewald from Standard Bank talks about agricultural debt. Time stamps: 00:54 News 03:00 Dr John Purchase 08:20 Market 10:09 Standard Bank: Nico Groenewald 15:56 Calendar 16:53 Weather

BROADCAST: 17 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=u9m9nae3X_o

Die Wes-Kaapse Minister van Landbou, dr Ivan Meyer gesels oor landboukwessies in die Wes-Kaap en dr Jan du Preez brei uit oor hondsdolheid.

ROADCAST: 15 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=ILB9BAcdcw4

Dr Theo de Jager van Saai, gesels oor die volhoubaarheid van familieboerderye, veral in Suid-Afrika, dr Liza le Roux van Zoetis gesels oor bosluisoorgedraagde siektes by honde en Danie Nel vertel ons meer oor die uitdagings van cannabis-verbouing in Suid-Afrika.

BROADCAST: 13 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=wo4sK7JSpc4

Dewald Olivier van die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging gesels oor die stand van sake in die rooivleisbedryf en dr Charlie Reinhardt vertel ons meer oor biochemiese oorlogvoering tussen plante. Time stamps: 00:50 News 02:45 Dewald Olivier 05:48 Market 07:14 Prof Charlie Reinhardt 10:34 Calendar 11:31 Prof Charlie Reinhardt 18:31 Weather

BROADCAST: 10 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=eGLQGDDDcME

Dr Danie Ondendaal gesels oor watter veesiektes as deel van ‘n biosekuriteitsplan uitgeroei moet word en die nuwe redakteur van Veeplaas, dr Frikkie Maré gee perspektief oor die pad vorentoe vir hierdie tydskrif. Time stamps: 00:57 News 03:00 Dr Danie Ondendaal 09:27 Market 10:43 Dr Frikkie Maré 14:29 Calendar 15:25 Weather

BROADCAST: 8 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=i0YF2g3b6m0

Lindie Stroebel van Mission Produce South Africa gesels oor die effek van die inperkingsregulasies op tendense in landbou en Izak Hofmeyr gesels oor die Stockfarm-tydskrif.

BROADCAST: 6 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=ic4joUjrUL0

Dr Dirk Strydom van Graan SA brei uit oor dieseltekorte in Suid-Afrika en Phenias Gumede van Kwanalu gesels oor sy aanstelling. Dr Jan du Preez gesels oor soönoses en hoe dit mense kan raak

BROADCAST: 3 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=aRaEc8GvTX0

Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad gesels oor voedselprysinflasie en dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk oor die opstel van ‘n biosekuriteitsplan vir ‘n veeboerdery.

BROADCAST: 1 JULY

https://www.youtube.com/watch?v=57w4r-HqZHc

Nkateko Manganyi from VDT Attorneys explains what a nuisance complaint entails and Farmbiz editor, Hugo Lochner chats to us about this niche agricultural magazine. Time stamps: 00:51 News 04:24 Nkateko Manganyi 10:11 Market 12:20 Hugo Lochner 16:19 Calendar 13:46 Allflex 17:17 Weather

BROADCAST: 29 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=HnhBnBbZAok

So much focus is placed on the cows on a dairy farm, that we often forget the role a good bull plays in profitibility. Suretha Francis from SA Studbook tells us how to make sure you pick the right bull for your dairy needs. Jaco Fourie from Allflex also tells us more about the importance of livestock identification. Time stamps: 00:51 News 03:19 Suretha Francis 07:50 Market 09:12 Suretha Francis 13:46 Calendar 13:46 Allflex 18:29 Weather

DR DANIE ODENDAAL-BIOSECURITY:

https://www.youtube.com/watch?v=pAd6SxiHx5U&t=310s

https://www.youtube.com/watch?v=ei08fgECDmA

BROADCAST: 24 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=gB6xxRj2Vaw

Dr Andy Hentzen gesels oor die Onderstepoort Voerkraaluitdaging en hoe die COVID-19 pandemie, verrigtinge vir hierdie kompetisie geraak het. Daarna kuier Rudi van der Westhuizen van SAMIC in die Plaas TV-studio om oor ‘n nuwe graderingstelsel vir beesvleis te gesels.

Time stamps: 01:00 News 02:55 Dr Andy Hentzen 07:45 Market 09:59 Dr Andy Hentzen 14:35 Calendar 15:31 Rudi van der Westhuizen 20:22 Weather

BROADCAST: 22 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=eurtr7hykfQ

Nico Groenewald from Standard Bank talks about the disruption of global value chains during the COVID-19 pandemic with specific focus on agriculture. We also chat to Albert van Rensburg from Biomin about the impact of mycotoxins on the livestock industry.

Time stamps: 00:53 News 02:55 Nico Groenewald 09:55 Market 11:17 Calendar 12:13 Albert van Rensburg 17:20 Weather

BROADCAST: 19 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=6535oVdv6mE

Prof Michiel Scholtz en Georgette Pyoos van die Landbounavorsingsraad se Diereproduksie-instituut in Irene, verduidelik hoe die GrowSafe-stelsel werk en hoe dit navorsing in die veebedryf, veral wat groei en voerinname betref, bevorder. Daarna werp Corné Louw van Graan SA meer lig op die kwessie van die teling en tegnologie-heffing op sojabone.

BROADCAST: 17 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=VXxbdigdvDU

Bugs are bouncing back! Tomorrow is World Desertification Day and one the efforts of the industry to lighten mother nature’s load a little, entails insect farming. Dr Elsje Pieterse of the University of Stellenbosch, tells us more about this and how it could help to give the earth a break. A soil expert, dr Garry Paterson (Agricultural Research Council), also gives us some insight on desertification and what causes it.

BROADCAST: 15 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=7GVb0GeSUUM

Luan van der Walt van Graan SA gesels oor die reuse somergraanoes wat vir hierdie seisoen verwag word en wat dit vir die sektor en die ekonomie kan beteken. Daarna gesels Lise Roberts met Jaco Oosthuizen, hoof uitvoerende beampte van RSA Group, oor die effek van COVID-19 op varsprodukte-verkope in Suid-Afrika

BROADCAST: 12 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=sw6bPLf41LI

Plaas media se vlagskip-tydskrif, Veeplaas, is vanjaar ‘n volle tien jaar oud. Lynette Louw van Plaas Media, gesels vanoggend met ons oor hierdie mylpaal en hoe die toekoms van gedrukte media lyk.

BROADCAST: 10 JUNE

https://www.youtube.com/watch?v=nm0NSPLcsyM

In this episode the Plaas TV teams pays a visit to Manti Maifadi at Naledi Farm. Manti is a pioneer in getting indigenous plants back into our soils, and unto our plates. Thereafter, an expert in the field of metrology, dr Wynand Louw, chats to us about World Metrology day that was celebrated on 20 May.

Time stamps: 00:00 Intro 01:14 News 03:42 Naledi Farm 10:56 Markets 13:00 Calendar 13:59 Dr. Wynand Louw 18:57 Weather 19:51 Closing

BROADCAST: 9 JUNE-EDE FARMING VIRTUAL FARMERS DAY

https://www.youtube.com/watch?v=ffrJLcGE0mA

Is kuddegesondheid en biosekuriteit op jou melkplaas ’n mite of ’n moet? Verskeie kenners bespreek hierdie kritiese onderwerp tydens EDE Farming se virtuele boeredag op 9 Junie 2020. Die Ede Holsteins Whatsapp-produksieveiling vind na afloop hiervan plaas.

Time Stamps: 00:00 Intro 00:55 Poena van Niekerk 09:56 Besigtiging van veilingslotte 12:23 Dr Pieter Vervoort 22:40 Besigtiging van veilingslotte 24:31 Dr Danie Nolte 31:22 Besigtiging van veilingslotte 36:35 Willie Fraser 37:28 Besigtiging van veilingslotte 40:04 Gert Coetze

BROADCAST: 3 JUNE:

https://www.youtube.com/watch?v=8z3CWMTlpbw

Lise Roberts gesels met Allison Wright van VDT Prokureurs oor kontraktuele verpligtinge te midde die koronakrisis. Daarna gee Rico Basson van Vinpro ons ‘n agter-die-skerms-kykie na vanjaar se wyndryfoes.

BROADCAST: 5 JUNE:

https://www.youtube.com/watch?v=jgZ03KMmXlM

On 5 June we celebrate World Environment Day with three ladies who play very different roles in the environment and preserving nature, Bonné de Bod, dr Harriet Davies-Mostert and Adri Kitshoff-Botha

SEE HERE THE FIRST BROADCAST FROM PLAAS TV:

https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

ALSO VISIT THE AGRIORBIT WEBSITE HERE TO SEE THE AGRI ON AIR:

https://www.agriorbit.com/