World Veterinary Day | RSG Landbou | Interview NAHF Chair-Dr Chris van Dijk


World Veterinary Day | RSG Landbou | Interview NAHF Chair-Dr Chris van Dijk

We recently celebrated World Veterinary Day. The day is an annual institution, not only to think about the work that veterinarians do on a daily basis but also to think of the other para-veterinary workers who play such an important role in our communities day in and day out. In Tuesday’s delivery of the program, RSG Landbou talks to Dr Chris van Dijk, a specialist veterinarian and chairman of the National Animal Health Forum. He explains why this day is so important. Now listen to this interview.  | Ons het onlangs Wêreld Veeartsdag gevier. Die dag is ‘n jaarlikse instelling, nie net om te dink aan die werk wat veeartse daagliks doen nie, maar ook om te dink aan die ander para-veterinêre werkers wat dag in en dag uit so ‘n belangrike rol in ons gemeenskappe speel. RSG Landbou gesels in Dinsdag se aflewering van die program met Dr Chris van Dijk, ‘n spesialis veearts en voorsitter van die Nasionale Dieregesondheidsforum. Hy verduidelik waarom hierdie dag so belangrik is. Luister nou na dié onderhoud. #NAHF #animalhealth #worldveterinaryday